Charts Find an artist My Profile Register About us FAQ Contact us Blog Invite a friend Affiliates

MP3 DOWNLOADS
South Africa

lyrics for Swart by NuL


Daar's 'n swart, swart pad wat stil verskyn in die middernag van jou diepste, diepste denke.
Daar's 'n donker gevoel wat jou sag omarm as jy durf om te dink aan die mag van die stille stroom.
Daar's 'n lang, maer, donker vreemdeling wat jou lei in die skadu van jou eie vrese.
Daar's 'n koue klam vlerk wat jou saamneem as jy noodgedwonge instem tot die pand van jou hart.

Daar's 'n wilde gevoel wat jou beetpak as jy einde ten laaste oorgee aan die koue vuur.
Daar's 'n seer genot wat jou takel teen die einde van jou rede en jou lei na die nuwe dag.
'n Fluweelkoel kalmte wat lafenis bring, nadat die self verstik in sy eie ego.
Daarna is daar geen... daarna is daar nie... daarna is daar... daarna is daarna nie.

go back to NuL >>









Custom Search
Custom Search
advertise | terms of use | privacy policy | report inappropriate content | site map Made in South Africa

share this page:

Share on del.icio.us del.icio.us  Share on Digg Digg  Share on facebook facebook  Share on google google  Share on muti muti  Share on newsvine newsvine  Share on Reddit Reddit  Share on stumbleupon stumbleupon   Share on yahoo yahoo