Charts Find an artist My Profile Register About us FAQ Contact us Blog Invite a friend Affiliates

MP3 DOWNLOADS
South Africa

lyrics for Pyn by NuL


Snellend, Snyend deur die SoolSagte drempel,
Pyn (aaaaaaahhhh) X2
Blywende Beeld op die Brein gestempel.
Pyn (aaaaaaahhhh) X2
Ruk deur RuggRaat, vertak in we"e,
Pyn (aaaaaaahhhh) X2
Die Drekkige Dosis, Diep af te gee.
Pyn (aaaaaaahhhh) X2

Gee vir my jou arm...
Hou stil... hou stil...
Daarsy - jy gaan nou begin beter voel

Alles vind plaas teen tempo hewig
ek sien mense en dinge
in stadige aksie verby vlieg.

Die kleur in hul o"e trek strepe
deur HB potloodingekleure gange,
hul rol met hule gesigte teen
die mure.

Maar ek, ek steek my hand
uit, strek my vingers wyd,
ek wil aan hulle vat, maar
daar's geen vatplek nie,
almal glip geruisloos verby.

Wilde oop Wonde gekram by die Wand,
Pyn (aaaaaaahhhh) X2
Skeur Saggies oop, Sypel deur die verband.
Pyn (aaaaaaahhhh) X2
Hart op die tafel, kop op die blok,
Pyn (aaaaaaahhhh) X2
Probeer die gevoel uit verstand uit skok.
Pyn (aaaaaaahhhh) X2

Gee vir my jou arm...
Hou stil... hou stil...
Daarsy - jy gaan nou begin beter voel

Ek trek my nek uit, ek
sien hul verdwyn agter my,
soos karre op die snelweg,
met vraagtekens op hul dakke.

En in voortgevlugte gange
staan skares en skud hul
koppe, asof hulle iets weet
wat ek ook wil weet.

En dan - as ek weer voor my kyk
is daar 'n muur wat lewe, reg
in my pad... ek kan nie stop nie.

Maar die muur breek nie my nek nie
die muur steel nie my bene nie,
die muur is eers meer daar nie,
die muur se^ net:
STOP se^ die rooilig..

go back to NuL >>









Custom Search
Custom Search
advertise | terms of use | privacy policy | report inappropriate content | site map Made in South Africa

share this page:

Share on del.icio.us del.icio.us  Share on Digg Digg  Share on facebook facebook  Share on google google  Share on muti muti  Share on newsvine newsvine  Share on Reddit Reddit  Share on stumbleupon stumbleupon   Share on yahoo yahoo